LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Soetpatat Guest Apartment | LekkeSlaap
+18

Soetpatat Guest Apartment

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Soetpatat Guest Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Megan B - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning verblyf.

Baie lekker plek om te bly. Naby alles, mooi skoon en toegerus met alles wat ’n mens nodig het. Lisa en haar man is baie vriendelik en help graag met enige iets. Sal Soetpatat Guest Apartment definitief aanbeveel.

Soetpatat Guest Apartment's terugvoer

Kom kuier gou weer.

Soetpatat Guest Apartment
Michaela A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n wonderlike plek om te bly.

Dit is 'n wonderlike plek om te bly, eienaars is baie aangenaam en behulpsaam en is inderdaad ook waarde vir geld.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was a great place to stay.

A great place to stay, owners very nice and so helpful and also value for your money indeed.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Soetpatat Guest Apartment's terugvoer

It was so lovely having you stay with us!

Soetpatat Guest Apartment
Fanie D - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die wooneenheid is pragtig en gerieflik ingerig. Dis ruim en modern. Die Gasheer en Gasvrou is lieflike mense wat uit hulle pad gaan om seker te maak mens het als wat jy nodig het.

Die wooneenheid is pragtig en gerieflik ingerig. Dis ruim en modern. Beveilig met elektriese heining en afstand beheerde hek. Die gasheer en gasvrou is lieflike mense wat uit hulle pad gaan om seker te maak mens het als wat jy nodig het. Ek sal die plek beslis aanbeveel.

Soetpatat Guest Apartment's terugvoer

Hi Betsie
Baie dankie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom!

Soetpatat Guest Apartment
was R605
Vanaf R393
per nag (plek vir 2)
was R605
Vanaf R393
per nag (plek vir 2)
was R605
Vanaf R393
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herbertstraat 15, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9IX2o9NTPcuXxi1kZeYCPrfrH4CImKPIZvJWm1d5etvaoFgkwp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R605, nou Vanaf R393  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 15 Herbert Street Oakdale 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.8950094 18.6323439
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!