LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Solè-Solè | LekkeSlaap
+16

Solè-Solè

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg 6, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Solè-Solè is 'n woonstel op die strandfront in een van die luukste woonstelblokke in Blouberg en bied beeldskone uitsigte oor die strand.

Die woonstel het 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die leefarea en kombuis is oopplan en laasgenoemde is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n ontbyt-toonbank met stoele. Die leefarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste en 'n leefarea met 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n luierstoel en beeldskone uitsigte oor die see Tafelberg, en Robbeneiland in die verte.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel is sowat 30 minute van Kaapstad Internasionale Lughawe af en is op die MyCiti-busroete na Kaapstad, Tafelberg, die wynroetes en die daaglikse Rooibustoer in Kaapstad en die Skiereiland geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by Solè-Solè sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Solè-Solè
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Blaauwbergweg 6, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Solè-Solè het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blaauwbergweg 6, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRkOTM1NTVhLWE0ZjctNGRiNC05N2M2LWQyYTgxZDYwOGFiNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 6 Blaauwberg Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.82231 18.47782
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!