Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sola Gratia

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 44 resensies vir Sola Gratia
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Herman P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman P
Saam met eggenoot / lewensmaat

1-stop plekkie.

Skoon en netjiese plekkie. Ideaal geleë vir oorslaap. Naby geriewe en hoofweg. Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Velme H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Velme H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Baie dankie vir julle tegemoedkomendheid terwyl ons baba in die hospitaal was. Ons het heerlik gebly. Die ligging is wonderlik. Slegs 3 minute van Rosepark en 'n winkelsentrum af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moshe D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moshe D
Enkelreisiger

I had a wonderful time during my stay.

The area is safe and quiet and is easily accessible.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie H

Veilige verblyf naby die skougronde, netjies.

Vriendelikke ontvangs, het my op hoogte gehou van beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Loraine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en bekostigbaar.

Kan dit aanbeveel vir reisigers wat net wil oorslaap. Alles is daar wat benodig word. Daar is te min muurproppe wat ondervang word deur verlengtoue reg rondom die kamer wat nie ideaal is nie. Vir 'n vinnige oorslaap is dit goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gracia V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gracia V
Gesin met tieners

Netjies, veilig en bekostigbaar.

Baie netjiese plek met vriendelike mense. Badkamer met bad en stort en baie lekker bed om op te slaap. Sal weer gebruik. WiFi is ook beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya W
Saam met vriende

Gaaf.

Alhoewel die deur van die gastekamer oop is wat na die huis lei, is dit tog 'n netjiese plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lebo N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lebo N
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had an awesome stay with them.

It was value for money. I would visit them again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irene P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irene P
Gesin met klein kinders

Uitstekende ervaring!!

Ons het versoek om vroeër in te klok by plekkie sodat ons kon reg maak vur ñ troue en dis onmiddellik aanvaar,daar was nie van ons kan kyk nie....Vriendelike ontvang en sommer dadelik tuis gevoel.Baie dankie vir die skoon netjies plek!!!Ek sal almal verwys na die plekkie toe!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lehlogonolo M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lehlogonolo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is nice and quiet and is also convenient.

See rating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nellie W - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë en gerieflike plek.

Ons het lekker geslaap, baie dankie! As ons opbouende kritiek moet lewer, net twee klein goedjies. Dalk net sagter/platter kussings ook bysit op die bed en 'n vol ysbakkie in die vrieskas. Ons sal met graagte weer daar bly! Groete en dankie aan die gasheer en gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marinda F
Enkelreisiger

Pragtige plekkie.

Die mense was gaaf en die plekkie is prentjiemooi. Dit was lekker om reg voor die deur te stop. Die huis geluide is soms baie hard en 'n motorafdak sou goed wees. Ek het 'n paar muurproppe by die bed gemis en het niks van die stortdeur gehou nie. Maar vir 'n vinnige oorslaap is dit goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Enzio P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enzio P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and cosy.

Quite a pleasant stay at Sola Gratia. Good value for money and the place is just beautiful. Would highly recommend it for a weekend away.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflik en gesellig.

Het heerlik by Sola Gratia gebly. Goeie waarde vir held en die plek is net mooi. Sal dit sterk aanbeveel vir 'n naweek weg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bianka V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bianka V
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en gemaklik.

Baie tevrede. So dankbaar gewees oor die bad waarin ek my kinders kon bad. Al klagte wat ons het is dat kamer vreeslik warm is en ons 'n fan sou wou hê in kamer. Verder was als perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Headman M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Headman M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It's a cool place to sleep over for amount of money they charge.

The only thing that they need to improve is to respond quickly to the calls.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dis 'n lekker plek om te slaap vir bedrag wat hulle vra.

Die enigste ding wat hulle moet verbeter is hulle reaksietyd op oproepe.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gezina H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gezina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Baie nabygeleë aan die skool wat ons besoek het. Sal dit aanbeveel vir toekomstige leerlinge se ouers wat 'n skoon, bekostigbare plek soek vir volgende jaar se jaarlikse konferensie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Almarie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Almarie S
Gesin met klein kinders

Baie vriendelike ontvangs en goeie waarde vir geld maar raserige omgewing.

Ons is baie vriendelik ontvang - die mense is baie gaaf en behulpsaam. Die plek is ook baie netjies, skoon en smaakvol. Hulle hond het egter aanhoudend by die kamer geblaf - só dat ons hulle moes vra om haar stil te maak. Hulle het gelukkig dadelik gereageer. Ek dink dit is baie goeie waarde vir geld as mens net wil oorslaap, maar jy moet vroegtydig bespreek, want die geyser vat ure om warm te raak. Ek sou dit ook nie as 'n "self-catering" eenheid beskryf nie - dit is net 'n kamer met 'n ketel en mikrogolfoond en 'n en suite-badkamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sulana D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sulana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige mooi plekkie vir n oornag rus.

Plekkie was baie rustig met vriendelike diens. Bed slaap heerlik en kon lekker DStv en WiFi geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Niekie N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker geslaap en rustige omgewing.

Maklik om te kry. Die ontvangs was gasvry en baie aangenaam. Die reëlings m.b.t. die sleutels was gerieflik en die verblyf kan ek ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizellè V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizellè V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gerieflik en netjies.

Baie goeie waarde vir geld, sal voorstel dat hulle tafel dalk uithaal en 'n enkelbed insit wat dit dan ook lekker vir 'n gesin sal maak om daar te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en aangenaam om daar tuis te gaan.

Vriendelike en aangename verblyf. Vir die rede wat ons in Bloemfontein was ideaal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maynard V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maynard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hoogs aanbevole, waarde vir geld verblyf.

Uitstekende diens van professionele eienaars. Veilige parkering. Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucas B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lucas B

Gerieflik.

Sal dit aanbeveel vir reisigers wat net wil oorslaap. Alles is daar wat benodig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike halfweg stop op pad huis toe van die see af.

Die pad huis toe is net te lank om deur te ry Johannesburg toe en Sola Gratia is 'n baie gerieflike, netjiese rusplek langs die pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wanda D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home from home.

Netjies smaakvol en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Wonderlik!

Het baie lekker oornag. Vriendelike ontvangs, baie netjies. Sal vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Joseph M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was not the best.

On arrival it appeared that the room had not been swept. The linen, especially the pillow cases, looked used previously. The bed definitely needs to be replaced because it felt worn-out. Otherwise the room had the necessary equipment except for a table to prepare food or anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a great time.

The place was spotless and fit our needs perfectly. Great value for money and very friendly staff. I can’t recommend this place any higher! A+++++

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, skoon en baie vriendelike diens! Ons sal weer daarvan gebruik maak in die toekoms.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris E - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en vriendelik.

Baie mooi en netjies. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Baie netjies en voldoen aan alles wat nodig is vir aangename oornagverblyf. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelie K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Fantasties, netjies, skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lee-irwin N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-irwin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties en kliëntediens was awesome. Beveel dit aan vir enige persoon.

Awesome plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Malerato M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malerato M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is so safe. Clean and friendly owner.

I recommend people to stay at Sola.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie die beste nie, maar genoeg komberse vir koue.

Vir 'n selfsorgeenheid die volgende: geen besem om vloer te vee, geen borde, messe, vurke, geen wasbak en kombuis. Nie gewoond om koppies en glase in badkamer wasbak te was nie. Geen tafel en stoele. Die elektriese draad onveilig onder in 'n kas opgerol. Slegs yskas. Bemark as enkelkamer met geen geriewe. Kan dalk so hanteer word as waarheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sola Gratia se terugvoer

Ek is jammer om te lees dat die kamer nie aan jul vereistes voldoen het nie.
In my beskrywing van die gastekamer meld ek dat daar slegs basiese selfsorggeriewe is en ek stipuleer duidelik dat daar geen wasbak vir skottelgoed was is nie.
Op die fotos kan gesien word dat daar geen kombuis, of tafels en stoele is nie. Volgens my is daar geen gevaar wat die verlengingskoord behels nie.
Volgens my kamer se kenmerke bied ek geen daaglikse skoonmaakdienste nie, wat ek wel vir julle gebied het.
Let op die geadverteerde se beskrywing en kenmerke.



Sola Gratia
Anna-marie D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie D
Enkelreisiger

Welcoming.

The owners are friendly. Room is lovely. Would use them again. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en hoflike ontvangs.

Sola Gratia is baie geskik vir oornag-akkommodasie en die gasvrou baie vriendelik, hoflik en professioneel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige kamer.

Goeie waarde vir geld. Alles wat ons nodig gehad het, was daar. Vriendelike en gasvrye diens. Veilige stil omgewing. Dankie Ernè. Sien hopelik weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franci M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ruim kamer.

Ons sal vir seker weer hier wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Goeie waarde vir geld, baie netjies en privaat, ontvangs was baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit verblyf teen 'n baie goeie prys.

Baie vriendelike ontvangs gehad. Die kamer en badkamer netjies en skoon. Lekker privaat om te kom en gaan. Goeie linne. Volle DSTV 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erna M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie goeie ervaring met baie vriendelike gashere in 'n uiters netjiese kamer en badkamer!

Die padaanwysings is baie duidelik. Dit is goed geleë en maklik bereikbaar vanaf die N1. Werklik goeie waarde vir geld. 'n Verrassing dat daar selfs 'n volledige DSTV pakket is. Ons sal EL Roi met groot vrymoedigheid aanbeveel aan ons familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfre V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilfre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes En Evelyn F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes En Evelyn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoner en netjieser sal mens nie sommer kry nie.

Baie vriendelike, behulpsame mense. Die ideale plek om die aand te gaan rus na 'n lang reis. Uiters skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renske H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitsonderlike goeie waarde vir geld!

Baie virendelike mense. Laat mens sommer dadelik tuis voel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 16, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0MDgxZDU1LWRiMDUtNDZlZC05YmQzLTFhNWJiYzY2OTBhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 16 De Jager Street Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.1368693712 26.178715626984
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem