Solidago 4

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Solidago 4 is 'n gerieflike en netjiese oornag-eenheid in Potchefstroom. Die eenheid is in 'n sekuriteitskompleks en het 'n privaat ingang. Dis ook naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer en dis geskik vir 2 gaste. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n rookverklikker en 'n brandblusser.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv OpenView. Gaste het toegang tot 'n buitebraai en onthaalarea.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek onder 'n bewegingsensor en sekuriteitsligte. Die kompleks het toegangsbeheer via 'n hek met 'n GSM-selfoon, elektriese heinings en geslote kringtelevisie.

Solidago 4 is sowat 5 km vanaf die Noordwes Universiteit, 3,3 km vanaf MooiMed en 5,5 km vanaf MediClinic. Dis ook naby Mooirivier Mall, Canal Crossing en Potchefstroom Hospitaal. Restaurante soos Beef Boys en die Aardklop-skougronde is net 4,5 km weg. Potchefstroomdam is 5,5 km weg.

Slaapplek

'n Bespreking by Solidago 4 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank

Slaapkamer 2 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Solidago 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 550 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]