Solitaire 25

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Solitaire 25 is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige vakansieoord in Jeffreysbaai. Die eenheid is 900 m van Jeffreysbaai se hoofstrand af.

Dié kothuis beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n slaapbank. Daar is 'n kombuis langsaan wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof en 'n ketel toegerus is. Die kothuis het ook 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -kabels saambring.

Daar is ook 'n oop stoep met 'n ingeboude braai. Al die beddegoed word voorsien, maar gaste moet asseblief hulle eie bad- en swemhanddoeke saambring. Die oord spog met 'n swembad, speelpark vir kinders en 2 tennisbane.

Die huis is stapafstand van restaurante, kafees en branderplankry-winkels af.

Slaapplek

'n Bespreking by Solitaire 25 sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Solitaire 25 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za