LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Solitaire 25 | LekkeSlaap
+21

Solitaire 25

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 2 resensies vir Solitaire 25
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Suzanne P - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Suzanne P
Gesin met klein kinders

Lekker behalwe dat huis stowwerig en iets in beddegoed almal gebyt het.

Lekker baie speelplek en swembad is groot plus. Huisie was egter stowwerig en vol spinnerakke. Beddegoed was ook vuil. Almal is vol bytplekke!

Reinette D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette D
Gesin met klein kinders

Dit was beslis die gemaklikste plekkie met ideale aktiwiteite vir kinders - en goedkoop ook!

Heerlik gebly in 'n gemaklike en goed toegeruste huisie. Onderhoude tennisbane en swembad op die perseel en baie naby aan die strand en winkels. Mal oor jou plekkie Lionel.

Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drommedarisstraat, Seaviews Holiday Resort, Jeffreysbaai, 6231, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqWQf65I4w8lHwsVcJmlFzWsluEOQcvyhVffnUsFS3VR5HHzh8o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Drommedaris Street Seaviews Holiday Resort 6231 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -34.052675633765 24.916594245515
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!