Solo Gracia

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Solo Gracia is in Brandwag, Bloemfontein en maak voorsiening vir alle tipes verblyf hetsy vir sakereisigers, toeriste, funksies, troues, konferensies of net gaste wat onderweg is iewers heen.

Verblyf is in 10 luukse kamers beskikbaar met elk sy eie atmosfeer en karakter. Al die kamers bied enkel- of dubbelverblyf. Gesinskamers is op versoek beskikbaar. Al die badkamers het 'n bad en 'n stort. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is by die prys ingesluit en aandete is op versoek beskikbaar indien 24 uur-kennisgewing gegee word. Die eiendom bied veilige parkeerplek en is beveilig met 'n elektriese heining.

Touching Senses is die skoonheidsalon op die perseel en bied 'n verskeidenheid van behandelings soos gelish-naels, Nimue-gesigbehandelings, permanente grimering en 'n verskeidenheid van masserings.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Satelliet-TV

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Solo Gracia gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za