LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Solo Gracia | LekkeSlaap
+32

Solo Gracia

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir Solo Gracia
Netheid
4.1/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Vivienne R - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vivienne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet, dit was 'n lekker bederfie.

Die kamers is baie mooi, en die staf is baie vriendelik. Die ontbyt was smullekker en tydelik. Net iets om in gedagte te hou, die plek het 'n resturant. So wees bewus daar is geraas vir 'n tyd in die aande.

Jana P - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek. Diens is uitstekend.

Sal julle definitief aanbeveel by enige iemand. Alles was puik.

Ernest L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernest L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

I was at peace got everything I wanted and I need and the place was also situated near the malls and shopping complex which brought a huge convenience for me and my partner.

Hlanai C - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hlanai C
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a good stay.

A buffet breakfast would be most appreciated. It helps the guests to pick what they eat and leave what they don't eat. I encourage the establishment to get in touch with the guests once the booking has been confirmed and paid for, not to wait until the day the guests are arriving.

Victor V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor V
Besigheidsreis

Aangenaam, vriendelike personeel, sal beslis aanbeveel!

Netjies ingerigte kamer, lekker geslaap en heerlike ontbyt gehad. Sal definitief weer by Solo Gracia in boek!

Antoinette M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie besige gastehuis.

Ek het nie die kamer gekry waarvoor ek betaal het nie. Die ontbyt was wel baie lekker en die gastehuis is baie mooi binne.

Francis D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis D
Gesin met klein kinders

Wonderful clean accommodation and very friendly and helpful staff.

Very clean and very helpful staff.

Vanessa P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike aangename ontvangs, diens is fantasties, hul laat jou so tuis voel. Sal enige iemand aanbeveel.

Die diens, die personeel, die kamers, als is ongelooflik professioneel, netjies, skoon, voel veilig.

Sandra V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plek.

Met ontvangs is ons net ons sleutel gegee. Die man wat ons ons na ons kamer toe geneem het, het gevra of ons gesê is hoe laat en waar ontbyt sal wees en ons was nie, hy het ons gaan wys. As jy uitgaan en terug kom dan is daar nie meer parkering vir die mense wat oorslaap nie. Als geneem deur die mense wat daar kom eet. Met ontbyt is daar koffie beskikbaar. Een nadeel is dat die koppies nie handvatsels aan het nie en as jy loop dan brand dit jou hand.

John C - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
John C
Enkelreisiger

Not a memorable experience, and wouldn't recommend it.

There was no notice in the room with a check-out time, breakfast etc. I was never told about these times at reception. I arrived at 08:45 for breakfast on my first morning to an absolute mess in the dining area, I asked the staff about breakfast and was given breakfast. The coffee machine had run out of milk. At 09:00, the owner arrived and when I brought the milk to her attention she passed sarcastic remarks regarding the breakfast times which developed into an altercation. The staff apologised on her behalf. Later she came back with an insincere apology blaming the same staff. The coffee cups have no handles and I would suggest a choice be given so as to not get burnt.

Elsa J - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elsa J
Gesin met klein kinders

Ons het lekker gebly.

Ontvangs was baie vriendelik.

Simoné L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Oulike plek. Nie die kamer gekry wat geboek is nie, al het geboekte kamer het geen gaste in gehad nie. Spinnekop in kamer gevind. Ontbyt was heerlik en lekker atmosfeer.

Pierre C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Pierre C
Besigheidsreis

Kan beter.

Funksies vir nie-inwonende gaste word gereël wat lei tot die frustrasie van oornaggaste. Die kroeg is te naby aan die kamers en die lawaai is uiters onaangenaam en hou tot baie laat aan in die aand. Die parkering word ook opgeneem deur hierdie besoekers. Die toegangshek gee probleme- ek was twee keer uitgesluit. Geen kluis vir laptop en ander waardevolle items. Mens verwag nie sulke probleme van 'n gastehuis in hierdie prysklas nie. Ivy is egter 'n aanwins vir die gastehuis. Sy was altyd vriendelik, behulpsaam en haar ontbyte is van uitstaande gehalte.

Fano N - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fano N
Saam met vriende

Solo Gracia is a perfect place to stay.

Friendly, good service, beautiful place.

Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R920
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: James Scott-straat 9, Brandwag, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKVmnwQ8cwnFBayArf5vX89rpSejDkuQ3L2O6GBn3YYvDKrRDHT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 9 James Scott Street Brandwag 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.10184 26.20324
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!