Somerkoelte

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Somerkoelte is 'n ruim huis met slaapplek vir 8 gaste in Greyton se hoofstraat.

Die huis het 3 slaapkamers. Daar is ook 'n aparte vierde slaapkamer langs die huis wat oor 'n dubbelbed beskik. Die hoofslaapkamer in die huis het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en die derde kamer het ook n dubbelbed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer. 'n Buitestort is ook beskikbaar.

Die kombuis het 'n mikrogolf, yskas, houtstoof, elektriese stoof en 'n etenstafel. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Somerkoelte sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 volwassenes en 1 kind
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Somerkoelte gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 375 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false