Greyton Akkommodasie by Somerkoelte | LekkeSlaap
+18

Somerkoelte

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Somerkoelte
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
George L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George L
Gesin met klein kinders

Die verblyf was baie rustig.

Die plek self is goed geleë. Dit is rustig en kalmerend. Die kolestoof kort bietjie aandag miskien. Baie dankie vir die gasvryheid. Sal definitief weer kom draai. Verkieslik in die somer.

Imelda S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imelda S
Gesin met klein kinders

Wat 'n rustige, huislike kuier en atmosfeer.

Ons eerste verblyf in Greyton, maar sal dit definitief weer doen en aanbeveel. Die gasvrou was ongelooflik behulpsaam en gasvry. Die woning was in 'n skoon en netjiese toestand en het ons baie tuis laat voel. Ons het veral gehou van die feit dat daar so baie ruimte was vir die kinders om te speel en die afwesigheid van 'n TV is 'n groot aanwins. Ons kon vir ure gesels en veilig voel.

Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofstraat 79, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhaumsZAWC02uBMuZvoWEKqF63EyoIngFHjBHv3LFWkwE4QrI8G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 79 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-18:00 11:00 -34.0458096 19.6143566
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za