Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somerset Gift Getaway Farm

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Farm, 15 km vanaf Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R910 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Somerset Gift Getaway Farm is 15 km vanaf die historiese Swellendam in 'n pragtige vallei aan die voet van die majestueuse Langeberge geleë.

Verblyf word in 5 selfsorgkothuise en 'n herehuis gebied wat almal volledig toegerus is en stoepe en groot grasperke het. Geriewe en aktiwiteite op die perseel sluit swem en kanovaart op die varswatermeer, Ziplining, houtvuurwarmbaddens, visvang, voetslaanroetes, bergfietsry, 'n klimraam en WiFi in en elke kothuis het buitebraaigeriewe. Somerset Gift spog met 3 prentjiemooi staproetes deur die natuur waarvan 2 na watervalle en rotspoele lei.

Die plaas kan ook voorsiening maak vir korporatiewe funksies, troues en ander spesiale geleenthede.

Die plaas is naby besienswaardighede soos Swellendam, die Marloth Natuurreservaat, Barrydale, Witsand, Bontebok Nasionale Park en die De Hoop Natuurreservaat geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 35 resensies vir Somerset Gift Getaway Farm
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Marlien Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 11

Ligging

  • Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Farm, 15 km vanaf Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Somerset Gift Getaway Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R1 300 R910
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sparrebosch-weg, Somerset Gift Getaway Farm, 15 km vanaf Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a4bb4aced36386131c7249700374a933350eab45c19667ab03a0417ff6ff71799ff8eade72c021fc370cb061dfd660f0610?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R910 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Sparrebosch Road Somerset Gift Getaway Farm 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.00205207068 20.587536692619
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem