LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Somerset Lodge | LekkeSlaap
+90

Somerset Lodge

55 resensies
Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 6 Apr 2020 tot 10 Des 2020.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thomsonstraat 4, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R780 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Somerset Lodge skuil in 'n pragtige Engelse plattelandse tuin met majestueuse berge in die agtergrond. Dié lodge bied luukse verblyf teen sakpaspryse. Ons swembad, geleë in sy eie geheime tuin, nooi gaste uit om te ontspan en te vergeet van daaglikse sorge en is lafenis vir moeë stadsjapies.

Ons is slegs 2 minute se stap vanaf Montagu Natuurtuin. 'n Groot verskeidenheid voëlspesies besoek daagliks ons tuin. Ons kamers is keurig versier met al die moontlike geriewe. Ons bedlinne is 100% katoenperkallinne.

Die tuinkamers is elkeen en suite en beskik oor satelliet-TV (2 kanale), lugversorging, elektriese komberse, 'n verwelkomingskinkbord, tee- en koffiegeriewe en 'n yskassie. Elke kamer het 'n eie privaat ingang en patio met braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 55 resensies vir Somerset Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Thomsonstraat 4, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Somerset Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Montagu Boland Wes-Kaap
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R780
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thomsonstraat 4, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkN2MyYmJmLTliZGMtNGY1NC1hZjE2LWYwODYxMTRjMTMxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (vir 2 persone) 55 5 1 5 4 Thomson Street Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.793469 20.12591
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!