Somerset Strand Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Somerset Accommodation is in die prentjiemooi kusdorpie, Strand.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers waarvan een 'n en suite-badkamer is. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, heelwat ingeboude kaste, breekware, eetgerei en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die TV-kamer het 'n gemaklike hoekbank en 'n TV met volledige DStv-kanale. Daar is 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank en gemakstoele. Die huis het 'n binne-braai en 'n afstandbeheerde motorhuis.

Die eiendom is slegs 150 m van die strandfront af, 550 m vanaf 'n winkelsentrum, 19,6 km vanaf Stellenbosch Gholfklub, 23 km vanaf Stellenbosch Universiteit en 52 km vanaf die V&A Waterfront.

Slaapplek

'n Bespreking by Somerset Strand Accommodation sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Somerset Strand Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za