Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somervreug

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ridge-rylaan 50, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 11
  • Vanaf R3 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Somervreug is 'n luukse gastehuis op 'n heuwel in Paradise, Knysna op die Tuinroete. Die gastehuis is 1,8 km van Knysna se Waterfront af, sowat 3 km van Theseneiland af en 7 km van die manjifieke Knysna-koppe af. Dit is ook naby 3 gholfbane, insluitend Pezula en Simola.

Verblyf is beskikbaar in kamers wat individueel versier is en elk 'n koninggrootte-bed het wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n ruim instapstort, 'n vergrootspieël, haardroër en 'n aparte, ingeslote toilet en bidet in elke kamer. Ander geriewe in die kamers sluit pantoffels, japonne, Charlotte Rhys-toiletware en groot badhanddoeke in. Daar is ook 'n kombuisie met 'n wasbak, 'n yskassie vol voorraad, 'n ketel en 'n gratis bottel gefiltreerde water in elke kamer.

Moderne geriewe in elke kamer sluit WiFi, lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis wat met 'n sleutel werk, 'n hangkas en 'n privaat balkon of stoep in.

Gaste kan 'n Kontinentale of Engelse ontbyt in die eetkamer met sy onbelemmerde, 180°-uitsig oor die Knysnameer en -koppe geniet.

Die gastehuis se binnehof spog met 'n swembad, sonstoele en verskeie dekke. Daar is ook 'n buitestort en 'n toilet. Handdoeke word voorsien. Die buitenste kaggel skep 'n romantiese atmosfeer en is die ideale plek om drankies ná ete te geniet. Gaste kan die manjifieke uitsig van die sitarea en voorste dek af geniet nadat hulle 'n drankie by die kroeg bestel het. Daar is ook oorgenoeg gratis parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Somervreug
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Ridge-rylaan 50, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Somervreug het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ridge-rylaan 50, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 11
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoudHnUxmkE5P0IK6wtIwcG5W2hckTMpmeQycLVLF2xNTE6JMMM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 160 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 50 Ridge Drive Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -34.032703 23.036565