Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SomerZicht B&B and Self-Catering

Gastehuis
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludwig Muhl-weg 14, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 400 R1 120 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SomerZicht is die ideale bestemming vir oordeelkundige reisigers wat privaatheid, styl, gerief en onoortreflike gasvryheid waardeer. Ons is in 'n stil boomryke omgewing in Somerset-Wes geleë, en spog met die mooiste uitsig van die omliggende berge. Daar is 2 selfsorg-suites en 3 luukse B&B-kamers met en suite-badkamers. Ons is lekker na aan die wingerde en gholfbane.

Die ruim suites en kamers is elkeen pragtig versier en skep 'n ontspanne atmosfeer met die klem op gehalte-meubels, ekstra-lengte beddens en moderne badkamergeriewe. Elkeen het 'n privaat area buite waar die wonderlike weer en rustige aande benut kan word.

Die selfsorg-suites is ideaal vir gaste wat vir lang of kort periodes vertoef. Daar is 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed in die kamer met topgehalte-linne en 'n TV met satellietkanale (insluitend 2 Duitse kanale). Die kombuise het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond of 'n konveksieoond en alle breekware, eetgerei en toerusting word voorsien. Die kamers word 2 keer per week skoongemaak.

Die luukse B&B-kamers met en suite-badkamers is in die hoofhuis geleë en het ekstra-lengte beddens, yskassies, koffie- en teemaakgeriewe, TV's met satellietkanale, digitale kluise, haardroërs en gratis WiFi. Die en suite-badkamers het storte, wasbakke en toilette. Die kamers word daagliks skoongemaak.

Daar is 'n groot tuin en 'n sprankelende swembad op die perseel. Veilige parkeerplek, gratis WiFi en satelliet-TV is beskikbaar.

Wêreldbekende wingerde en bekroonde restaurante, strande en die natuurskoon van die Wes-Kaap is op ons drumpel. Speel 'n potjie gholf op een van die vele beroemde gholfbane in die omgewing.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir SomerZicht B&B and Self-Catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ludwig Muhl-weg 14, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink SomerZicht B&B and Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R1 400 R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ludwig Muhl-weg 14, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzYTgxOGM2LTExOWItNGQ4Ny04ZWUxLTQwOGJmY2Y2ZjNkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 120 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 14 Ludwig Muhl Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059656662701 18.844679008598