Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Somkhanda Big 5 Tourism

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R69, Somkhanda Game Reserve, Pongola, 3965, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Somkhanda Big 5 Tourism bied grasdak-chalets en kampering en is in die privaat Big 5 wildreservaat wat deur die gemeenskap besit word. Die lodge is op die 12 000 ha reservaat en spog met rollende heuwels en natuurlike bosveld.

Somkhanda Big 5 Tourism beskik oor verskeie grasdak-chalets en kampeerplek in die skaduwee. Elke chalet het 'n privaat badkamer en geriewe soos 'n plafon-waaier, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke chalet het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met basiese toestelle. Elke kampplek het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe.

Die hooflodge het 'n plonspoel, gemeenskaplike kombuis, boma braai-area en uitsigte oor die watergat waar verskillende soorte diere kom drink.

Hiérdie 12 000 ha reservaat in gemeenskapsbesit vorm deel van 'n belangrike bewarea tussen Zululand Rhino Reservaat en Pongola Game Reserve, veral vir die bedreigde swart- en witrenoster en wilde hond. Somkhanda Game Reserve is ook die tuiste van rooibokke, koedoes, kameelperde en 'n uitsonderlike hoë getal luiperds as dit met ander reservate in Afrika vergelyk word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Somkhanda Big 5 Tourism
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die R69, Somkhanda Game Reserve, Pongola, 3965, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Somkhanda Big 5 Tourism het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R69, Somkhanda Game Reserve, Pongola, 3965, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94d8c8527460d7318798f714e8ee6f1cba8c935609a79b0de60d84eacb6ce1ce66532d865b426eef415a7febc6a0dd79b379?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the R69 Somkhanda Game Reserve 3965 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.59213898619 31.845188044767