Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sommerso

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chrisna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 12 resensies vir Sommerso
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jovan J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jovan J
Gesin met klein kinders

Uitgerus - Baie tevrede.

Dit was regtig die beste plek nog waar ons gebly het in Dannabaai. Die see-uitsig is 180 grade by die braai-area op die stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sommerso se terugvoer

More Jovan. Dankie vir julle gasvryheid ook, ons sal jul graag weer huisves.
Chrisna

Sommerso
Coralie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coralie G
Saam met vriende

Vreeslik lekker.

Ons het 'n baie lekker tyd gehad, die plek is baie mooi en netjies! Die uitsig is amazing en die eienaars is baie gasvry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise R

Ons het besonder lekker gebly by Sommerso!

Sommerso is 'n pragtige, moderne, goed toegeruste, ruim, netjies en skoon huisie in Danabaai met uitstekende see-uitsigte. Die beddens was ook baie gemaklik so ons het heerlik geslaap ook. Chrisna en Ben is baie gasvry, vriendelik, besorg en tegemoetkomend. Danabaai is 'n lieflike en rustige plekkie weg van die stadsverkeer. Ons kon regtig nie kla oor enigiets nie en sal graag weer daar wil gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sommerso se terugvoer

Middag Denise
Dankie vir die terugvoering, ons is bly julle het dit geniet en sien uit om julle weer te kan huisves in Sommerso.
Sterkte vir die jaar vorentoe en mag jul geseend wees.

Chrisna en Ben

Sommerso
Mariska R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R
Gesin met tieners

Baie mooi, skoon en netjies.

Baie veilig en 'n mooi plek, sal weer daar boek, baie dankie. Mense baie vriendelik, almal groet. Een van die beste vakansies wat ons gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sommerso se terugvoer

Môre Mariska, dankie vir jou terugvoeing. Ons sal julle graag weer daar wil huisves. Alles wat mooi is en voorspoed vir die nuwe jaar. Chrisna en Ben

Sommerso
Linda S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S
Gesin met klein kinders

Beste akkommodasie in Danabaai!

Ons kan net nie fout vind met Sommerso nie! Van die aankoms voel mens tuis, daar is alles wat mens nodig het en meer! Die erf agter is 'n groot bonus vir besige kinders en honde, so veilig om te speel, dierekinders kan nie uitkom nie. Die huis is baie gemaklik en goed ingerig, as jy 'n kas oopmaak dan is dit wat jy nodig het daar. Die eienaars het werklik alles so mooi uitgedink. Load shedding was nie eers 'n groot probleem nie, want daar is genoeg herlaaibare ligte. Sal Sommerso beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sommerso se terugvoer

Dankie LINDA ons hoop om julle weer in die toekoms te sien, dit was n plesier om jul te huisves.

Chrisna van der Westhuizen

Sommerso
Abraham D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful place with amazing views.

This 3 bedroom 2 bath home had everything we needed for our stay. Plenty of extra bedding for the cooler evenings. Kitchen was stocked with all the cookware you could want or need. The view is amazing. The neighbourhood was very quiet. Lots of wildlife to see. This is my go to place to stay while in Dana Bay South Africa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie F
Gesin met klein kinders

Dit was uitstekend.

Die ontvangs was goed. Jy het alles wat jy nodig het, dis net so goed jy stap in jou eie huis en beter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n verfrissende, lieflike 2 weke in Sommerso. Baie stil en ons kon ons batterye weer laai.

Die woonstel is ruim, alle toebehore is beskikbaar en netjies. Die see-uitsig is wonderlik en 'n mens kan die see hoor. Sekuriteit is goed en 'n mens kan regtig ontspan en kuier. Sal beslis weer kom vakansie hou in Danabaai met Sommerso as ankerpunt. Is ook naby/deel van Mosselbaai. Oorgenoeg aktiwiteite, eetplekke en besienswaardighede om te ontspan.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tilana S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilana S

Pragtig. Luuks. Fantastiese uitsig.

Ek, my ma, en ons hondjie was onlangs hier. Die huis is baie gerieflik en netjies, met alles wat mens nodig het en meer. Wonderlike uitsigte aan alle kante, en veilige grasperk waar ons hondekind veilig kon speel. Die diens was ook baie vriendelik en verwelkomend. Sal baie graag weer hierheen wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheree V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheree V
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Verwagtinge was oortref!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anwar J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anwar J

Excellent.

This was one of the best holiday houses. I will recommend anyone of Sommerso. The service was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha U - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha U

Ons het heerlik gekuier.

Die huis is pragtig ingerig. Baie netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar wil kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sommerso se terugvoer

Dankie Retha.
Ons sal jul graag weer daar wil verwelkom.

Sommerso
Vanaf
R1 485
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 485
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 485
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Odorata-straat 25, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f44d063d55fac734970dea362fd2ce188a60ad8d0d21d385263db415686950c61626393c2d71876b6347af479710879912d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 485 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 25 Odorata Street Dana Bay 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1992881 22.0371808
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem