Prins Albert Akkommodasie by Sommerso, Sommerso Klein & Sommernet | LekkeSlaap
+36

Sommerso, Sommerso Klein & Sommernet

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina de Wit-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Op die rand van die dorpie, soos jy in die Swartberge se rigting ry, sal jy Sommerso, Sommerso Klein & Sommernet se selfsorg-eenhede met hul asemrowende uitsigte aantref. Ons akkommodasie is die ideale keuse vir gesinne met kinders en ons is ook troeteldiervriendelik.

Die eenhede bied elkeen slaapplek vir 2 tot 8 gaste per eenheid. Elk van die eenhede is toegerus vir selfsorg en bied en suite- of oopplan-badkamers. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien, daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Sommerso, Sommerso Klein & Sommernet is op die Sommerso Gasteplaas aan die suidelike kant van die pragtige dorpie, Prins Albert. Dit is 'n paar minute se ry in albei rigtings na die pragtige Swartbergpas aan die een kant en die eksentrieke dorpie, Prins Albert, aan die ander kant. Daar is staproetes, perdry, fietsry, plaaslike sokkerwedstryde, swem, dans by die nagklub en koffiewinkels in die omgewing om te geniet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 77 resensies vir Sommerso, Sommerso Klein & Sommernet
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Christina de Wit-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sommerso, Sommerso Klein & Sommernet het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina de Wit-straat, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI0ZTIwODBhLTJhZmQtNGU0Ni1hMjYzLTA5Yzg2OTdmN2JmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 77 5 1 5 Christina de Wit Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.239245816913 22.030538022427
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za