LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Somona Guest House | LekkeSlaap
+8

Somona Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 118, Parkmore, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Somona Guest House is in Parkmore, Sandton geleë. Die personeel is vriendelik en altyd byderhand met persoonlike diens. Dié gastehuis is minder as 2 km vanaf Sandton se middestad.

Verblyf word gebied in 6 en suite-gastekamers. Kamergeriewe sluit lugversorging, TV met sekere DStv-kanale, WiFi, werkstasie, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Somona Guest House bedien daagliks 'n tuisgemaakte ontbyt teen ekstra koste. Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer en 'n gastepatio. Ander geriewe sluit 'n wasgoeddiens en vervoer wat gereël kan word in. Daar is ook 'n swembad en parkeerplek word voorsien.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 3 resensies vir Somona Guest House
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 10de Straat 118, Parkmore, Sandton, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Somona Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10de Straat 118, Parkmore, Sandton, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkYTgzOTIxLWU1MzQtNDFkYi1hYjM3LWExZGZiMjQ1NzEwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 118 10th street Parkmore 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.09895 28.04438
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!