Soms @ Langezandt

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Soms @ Langezandt is in die Langezandt Fishermen's Village in Struisbaai naby die strand. Dié kusdorpie bied een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond, afgewitte vissershuisies, kleurvolle visserskuite, ‘n hawe en baie bekoring.

Dié huis beskik oor 5 kamers en het slaapplek vir 10. Die hoofslaapkamer het ‘n koninggrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die derde kamer het ‘n stapelbed en die ander 2 kamers het koningingrootte-beddens. Die aparte badkamer het ‘n bad en ‘n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. Daar is ‘n etenstafel vir 10, ‘n sitkamerstel en ‘n TV met DStv in die leefarea. Daar is ook ‘n pool-tafel, tafeltennis, braai-area en ‘n swembad.

Die hoofstrand is ideaal vir watersport, soos kajakvaarte, bootvaarte, branderplankry, lyfplankry, visvang, vlieërbranderry, strandwandelinge en walviskyk.

Slaapplek

'n Bespreking by Soms @ Langezandt sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Stapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Soms @ Langezandt gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za