Seepunt Akkommodasie by Son & See Studio | LekkeSlaap
+7
+7

Son & See Studio

B&B
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Deane-weg 27, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3

Beskrywing

Son & See Studio is die tuinwoonstel van 'n meenthuis in Seepunt. Dié ateljeewoonstel het 'n aparte ingang en bied aan gaste privaatheid. Die woonstel is naby tientalle winkels, restaurante en stapafstand van besienswaardighede af.

Die ateljeewoonstel het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n dubbelgrootte-bed vir 2 gaste. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis-area is toegerus met 'n tweeplaatstofie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n broodrooster, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Komplimentêre ontbytgraan, koekies, koffie, tee en vrugte word met aankoms voorsien.

Parkering kan vooraf bespreek word en is op die erf, voor die hoofhuis. Dit is gemakliker om 'n huurmotor of Uber te gebruik gedurende u besoek want die opdraande terug na die huis is baie steil.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Upper Deane-weg 27, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Upper Deane-weg 27, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVmNDk4OTQ2LTYxZjgtNDZkYy05MTljLTI0OWI5ZTNjOWY1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 600  per nag (plek vir 2) 27 Upper Deane Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -33.91711 18.39486
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za