Son & Sekel Maan

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Son & Sekel Maan is 'n gesellige selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers wat in Victoria-Wes geleë is.

Dié verblyf is ideaal vir 'n groep of gesin van 5. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het waaiers en deel die badkamer met 'n stort. Elektriese komberse en verwarmers is in die winter in die kamers beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stofie, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n klein eetarea en 'n sitarea met 'n TV. DStv is ook beskikbaar.

Daar is braaigeriewe en parkeerplek word agter 'n hek voorsien. Rook is verbode in Son & Sekel Maan en die eenheid word daagliks skoongemaak.

Besienswaardighede in Victoria-Wes sluit die De Oude Pastorie, die oudste gebou in die dorp, en die Mannetjies Roux-museum by die Victoria-handelspos in.

Slaapplek

'n Bespreking by Son & Sekel Maan sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 3 persone
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Son & Sekel Maan gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]