Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Son en See

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kershoutstraat 23, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Son en See is 'n ruim, netjiese en volledig ingerigte woonstel wat in Vleesbaai, omtrent 250 m vanaf die strand, geleë is. Daar is see-uitsigte vanaf die patio, leefarea, slaapkamers en kombuis.

Die woonstel het DStv, 'n volledige badkamer met bad en stort en 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die ander slaapkamer 'n dubbel- en enkelbed, asook 'n badkamer met 'n stort en toilet het. Daar is ook 'n stapelbed in die sitarea. Die kombuis is met selfsorggeriewe toegerus, en daar is 'n wasmasjien en spens.

Gaste kan saans 'n ontspanne braai op die stoep geniet, en die maan oor die see tydens volmaanperiodes sien opkom. Gaste kan ook die voëllewe vanuit die tuin, die dolfyne en walvisse in die baai geniet.

Vleesbaai is die ideale vakansiebestemming vir vrede en rustigheid. Dit is aan die westelike punt van die Tuinroete, met ongerepte natuur en see, en gaste kan gaan stap, draf en swem. Dit is 'n visvangparadys en het 'n bekende 4x4-roete oor die duine.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 34 resensies vir Son en See
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Kershoutstraat 23, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Gaste dink Son en See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kershoutstraat 23, Vleesbaai, 6504, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23aihoJOqITVwrYvaXVlNB0ebOlUe9pET7PN3BJTazOivyP5Wc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5) 34 5 1 5 23 Kershout Street Vlees Bay 6504 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.292714761096 21.914484500885