Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sondela Nature Reserve and Spa - Tambuki 4x4 Camp

Kampeer/karavaan

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Sondela Nature Reserve and Spa - Tambuki 4x4 Camp
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.7/5
Frans D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans D
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Baie om te doen vir al vir die kinders en kleinkinders, het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lentie V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lentie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid om jouself in natuur te vind.

Ons het heerlik gekamp en gerus. Die rustigheid van die kamp was net wat ons nodig gehad het. Kamp staanplekke nie behoorlik gemerk en dit is moeilik om die uitleg per staanplek te verstaan. Dit sou help as daar iemand was by aankoms wat ons daarmee kon help. Die houtvoorsiening vir die donkie was nie voldoende en ons het nie voorsiening daarvoor gemaak, aangesien daar op webblad gemeld word Sondela voorsien die hout vir die donkie en boma. Administrasie was effe deurmekaar en was ons op pad uit gestop by hek omrede ons nie ons rekening vereffen het nie. Ons het volledig op die webblad betaal en by aankoms die R75 bewaringsfooi. Daar was skielik geen rekord van ons betalings en moes ons kosbare tyd verspil terwyl Sondela hulle admin uitsorteer. Die 4x4 roete na die kamp was niks anders as modderige grondpad met amper geen uitdagings, maar die kamp was beslis die moeite werd. Verskeie voertuie het by die kamp kom draai wat beslis nie 4x4 was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, rustig in die natuur.

Heerlik weggebreek vir 'n week. Salig vir die siel. Kampwagters het elke dag vir ons hout gebring vir die boma en donkie. Hulle moet dalk net meer gereeld die watertenks opvul, ons moes ongelukkig skakel om hul in kennis te stel van die water. Sal vir seker weer gaan kamp in Tambuki 4x4 kamp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tweefontein Plaas 462, KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA480fd64793b33b61ccb3784e1490709f54ff0145d564a9e5eaefc206063e0978e7f4989935407968982351900a7c5e1039df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.910999285019 28.388481113739
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem