Sonja's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sonja's Place is in Manors, Pinetown geleë, en bied gehalte-verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Daar is 'n groot winkelsentrum 5 km ver en die Pavilian is ook naby.

Dié tuinwoonstel is langsaan die hoofhuis op 'n residensiële perseel geleë en het 'n privaat ingang. Dit beskik oor 1 ruim slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die stort het 'n bankie om op te sit en 'n ekstra handstort vir bo en 'n spuit onder vir jou voete.

Die oopplan-kombuis het 'n gaskookblad, oond, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien wat gaste kan benut.

Daar is 'n Jacuzzi, aparte toilet en 'n koue stort ook beskikbaar.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n LED-TV. Daar is ook 'n ingeboude braai wat na binne en buite oopmaak, vir gaste se genot. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie beskikbaar.

Die huis is sowat 15 km vanaf die Vallei van 'n Duisend Heuwels, asook Durban se strande.

Slaapplek

'n Bespreking by Sonja's Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  En-suite
  •  Jacuzzi
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Waaier

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sonja's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za