Robertson Akkommodasie by Sonkyker | LekkeSlaap
+18

Sonkyker

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 23, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Sonkyker is 'n klein gesinshuis in Robertson wat in die 1940's gebou is. Robertson is 'n prentjiemooi dorpie in die Wes-Kaap wat op die Kaapse Roete 62 geleë is en word omring deur die Langeberge, pragtige valleie, eindelose wingerde en 'n lappieskombers van landbougrond.

Dié smaakvol gemeubileerde huis het slaapplek vir 4 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 2 slaapkamers het elkeen 'n driekwartbed. Die huis het 2 badkamers, elkeen met 'n bad of 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, koffiemasjien, 'n ketel en kooktoebehore toegerus en die leefarea het 'n TV met Premium DStv-kanale. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n braai-area en veilige parkeerplek in. Troeteldiere word toegelaat, mits dit vooraf gereël word.

Besienswaardighede en doendinge in die omgewing sluit Robertson-wynlandgoedere, Vrolijkheid Natuurreservaat, Robertson Gholfklub, perdry, bergfietsry, voetslaan en visvang in.

Slaapplek

’n Bespreking by Sonkyker sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Albertstraat 23, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 23, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20d32fdaea4faba23deaa91cbd70054f4ebddb2ce343661bcfb56248c4b0a69d3e304d7d8c8d98870bb7a14868761f4a36d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 4 persone) 23 Albert Street Robertson 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.799191337686 19.883091131283
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za