Sonnekus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sonnekus bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde drieslaapkamerwoonstel in 'n kompleks oorkant Kampsbaai se strand. Die woonstel bied pragtige see-uitsigte en toegang tot restaurante en kroeë langs Kampsbaai se promenade.

Dié woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea, Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die kamer het ook 'n TV. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die leefarea het 'n eetkamertafel met stoele en die sitarea het 'n TV. Gaste kan op die balkon ontspan wat uitkyk oor Kampsbaai se strand. Die woonstel het lugversorging en gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 2 voertuie en 'n gemeenskaplike tuinarea.

Slaapplek

'n Bespreking by Sonnekus sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sonnekus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za