Sonop Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sonop Gastehuis is in die hart van die Limpopo Provinsie naby die klein dorp Alldays en 144 km noord van Polokwane geleë. 60 minute weg van die wêreldbekende Tuli-block asook die Wêrelderfenisgebied Mapungubwe. Sonop Gastehuis is die ideale oorblyplek oppad na Botswana en Zimbabwe.

Sonop Gastehuis bied bed en ontbyt-akkommodasie in vier goed instandgehoude kamers, elk met 'n en suite badkamer en toegerus met lugversorging en is selfsorg, met 'n gemeenskaplike kombuis.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Vlaams

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sonop Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false