LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sonop Gastehuis | LekkeSlaap
+13

Sonop Gastehuis

5 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonoplaan 12, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sonop Gastehuis is in Heidelberg, 'n ongekunstelde dorpie in die Kaapse Overbergstreek, geleë. Dié rustige dorpie skuil teen die Duiwenhoksrivier en is naby Mosselbaai. Dis die ideale bestemming vanwaar jy die Tuinroete kan verken.

Die gastehuis bied slaapplek aan 7 gaste in 'n tweeslaapkamer-eenheid in die hoofhuis of in 'n aparte slaapkamer. Die Hoep-Hoep- en Tintinkie-kamers maak gebruik van 'n gedeelde badkamer en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Hoep-Hoep het 'n dubbelbed en Tintinkie het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer, Bokmakierie, het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die tweeslaapkamer-eenheid maak gebruik van 'n TV met DStv in die gemeenskaplike leefarea en Bokmakierie het sy eie TV met DStv.

Gaste kan in die swembad afkoel, in die tuin ontspan of op die perseel braai. Veilige parkeerplek en gratis WiFi word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Sonop Gastehuis
Netheid
4.6/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Sonoplaan 12, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sonop Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonoplaan 12, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApousnfRkJ5vWnud26JKWEF7YyAfgxbjV7AfFZlIjyYPhQVRzBm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 12 Sonop Avenue Heidelberg 6665 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.090820981059 20.952381706447
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!