Bettysbaai Akkommodasie by Sonplant | LekkeSlaap
+8

Sonplant

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Passerinastraat 4616, Bettysbaai , 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sonplant is 'n selfsorgtuinkothuis met slaapplek vir 2 gaste in Bettysbaai.

Die woonstel het 'n aparte ingang om gaste se privaatheid te verseker. In die slaapkamer is daar 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad. Gaste moet asseblief hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof met 'n oond, en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n klein sitkamer om in te ontspan.

Gaste kan gerus gebruik maak van die buitebraai en het ook toegang tot 'n balkon met see-, strandmeer- en berguitsigte. Veilige, omheinde parkeerplek is beskikbaar.

Bettysbaai bied doendinge soos voetslaan en sandplankry, sowel as besienswaardighede soos John the Potter-gallery, die Harold Porter Botaniese Tuine, en die Disarivier-waterval.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Passerinastraat 4616, Bettysbaai , 7141, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Passerinastraat 4616, Bettysbaai , 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3MWE5MDUxLTVkYjQtNGE4My05ZDFlLWFkYmNkNjhmYTVlOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 4616 Passerina Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 12:00 -34.357306140985 18.888589442328
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za