LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sonskulp Self-Catering Holiday Flats | LekkeSlaap
+28

Sonskulp Self-Catering Holiday Flats

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kuruman Kloof Straat, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Sonskulp Self-Catering Holiday Flats is 1 km van die strand af in Summerstrand, Port Elizabeth, geleë. Dit is perfek vir gaste wat opsoek is na basiese verblyf naby die aksie vir 'n prettige vakansie.

Ons bied verblyf in 4 eenhede genaamd Seester, Pansy, Periwinkle en Oester. Al die eenhede is op die grondverdieping geleë. Seester het slaapplek vir 4 gaste en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die ander 3 eenhede het slaapplek vir 2 gaste en die badkamers het elk 'n stort. Elke eenheid het ook 'n kombuisie met geriewe soos 'n yskassie en mikrogolf, 'n tweeplaatstofie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en Sonskulp is net 1 km van die strand en winkels af, en net 'n entjie se ry verder is daar 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die oseanarium, die Boardwalk Casino, gholf en nog soveel meer.

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 3 resensies vir Sonskulp Self-Catering Holiday Flats
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
2.3/5

Ligging

  • 16 Kuruman Kloof Straat, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kuruman Kloof Straat, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNGJkNTg0LTMxYTgtNGE3Zi04MjdmLWM5YjVjMTUxMmMyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 16 Kuruman Kloof Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.989345479572 25.657764673233
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!