LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sonskulp Self-Catering Holiday Flats | LekkeSlaap
+28

Sonskulp Self-Catering Holiday Flats

3 resensies
Selfsorg
Oester
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Oester is op die grondverdieping geleë en het ook 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n dubbelstapelbed met matrasse en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstofie en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die eenheid het nie 'n TV nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs selfsorgverblyf. Beddegoed en linne word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Seester
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Seester is op die grondverdieping geleë en bestaan uit 'n oopplan-leefarea wat toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelslaapbank en 'n stapelbed, met 'n badkamer met 'n stort en bad, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie met geriewe soos 'n yskassie en mikrogolf, 'n tweeplaatstofie en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n eetarea met 'n tafel en sitplek vir 4 gaste. Daar is ook 'n TV.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xStapelbed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs selfsorgverblyf. Beddegoed en linne word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Pansy
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid genaamd Pansy is op die grondverdieping geleë en het ook 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstofie en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs selfsorgverblyf. Beddegoed en linne word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Periwinkle
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die eenheid genaamd Periwinkle is op die grondverdieping geleë en het ook 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n mikrogolf, 'n tweeplaatstofie en tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs selfsorgverblyf. Beddegoed en linne word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kuruman Kloof Straat, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNGJkNTg0LTMxYTgtNGE3Zi04MjdmLWM5YjVjMTUxMmMyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 16 Kuruman Kloof Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.989345479572 25.657764673233
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!