LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sonskulp Self-Catering Holiday Flats | LekkeSlaap
+28

Sonskulp Self-Catering Holiday Flats

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 3 resensies vir Sonskulp Self-Catering Holiday Flats
Netheid
3.7/5
Diens
3.3/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
2.3/5
Latoya N - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Latoya N
Enkelreisiger

Great long term stay at Sonskulp Self-Catering Holiday Flats.

A very big thank you to Richard for the great stay that I had at the Sonskulp Self-Catering Holiday Flats. Always helpful in making my stay even better!

Sonskulp Self-Catering Holiday Flats's terugvoer

Thank you for the feedback Latoya. I am glad that you enjoyed it.

Sonskulp Self-Catering Holiday Flats
Anton H - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anton H
Gesin met tieners

Die verblyf was aanvaarbaar maar bietjie meer verwag vir die prys wat betaal is.

Die familiekamer is glad nie privaat nie en daar is lig wat inskyn in kamer. Die yskas dien geen doel vir 4 mense nie. Kan nie eers 'n pak ys in los om gevries te bly nie, want dis te klein, maar die enkelkamer se yskas is 3 maal groter. Die badkamer is mooi, maar het beperkte warm water en wasbak is verstop. Moes in enkelkamer gaan stort het. Daar's geen warem water en water druk is so flou, ek moes maar by iemand anders gaan stort het. Het persoon van Sonskulp in kennis gestel maar niks is gedoen aan die probleem nie.

Sonskulp Self-Catering Holiday Flats's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal werk aan die punte wat jy genoem het.

Sonskulp Self-Catering Holiday Flats
Joslin S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Joslin S
Gesin met klein kinders

I couldn't get away soon enough.

The bedding was not clean, it smelled bad and there were cockroaches.

Sonskulp Self-Catering Holiday Flats's terugvoer

Sorry for the inconvenience. The bedding is washed at a laundromat and I will make a point off it to check it in the future.
Thank you for the feedback, I appreciate it.

Sonskulp Self-Catering Holiday Flats
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Kuruman Kloof Straat, , Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzNGJkNTg0LTMxYTgtNGE3Zi04MjdmLWM5YjVjMTUxMmMyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 4 16 Kuruman Kloof Street Summerstrand 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.989345479572 25.657764673233
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!