Marlothpark Akkommodasie by Sonskyn Vacation House | LekkeSlaap
+27
+27

Sonskyn Vacation House

  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpens-straat 2752 , Marloth Park, Komatipoort, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Sonskyn is 'n grasdakhuis in Marloth Park, reg langs die beroemde Krugerwildtuin. Dié huis is ideaal vir natuurliefhebbers, gesinne en avonturiers.

Die huis het lugversorging en is volledig toegerus met slaapplek vir 4 gaste. Daar is 'n slaapkamer op die onderste verdieping met 'n dubbelbed en 'n badkamer. Die boonste verdieping is 'n oopplan-solder met 'n dubbelbed, badkamer en 'n slaapbank. DStv is ook beskikbaar. Die kombuis is ook volledig toegerus vir selfsorg.

Sonskyn bied braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n plonspoel, ideaal vir somersdae in die bosveld.

Slaapplek

’n Bespreking by Sonskyn Vacation House sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 11 resensies vir Sonskyn Vacation House
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Swartwitpens-straat 2752 , Marloth Park, Komatipoort, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Sonskyn Vacation House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartwitpens-straat 2752 , Marloth Park, Komatipoort, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExNzk4YjE2LTIwZDEtNGU0Mi04YWExLWQ4MmIzZGUyYWNjMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 2752 Swartwitpens Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.342483932178 31.79641364418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za