Sonvanger

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sonvanger is ’n bekoorlike huis in St Helenabaai. Dié huis is op die seefront geleë met ’n pragtige tuin wat oor die see uitkyk. Dis perfek vir ’n groep vriende of ’n gesin wat op soek is na gerieflike, tog luukse verblyf.

Die huis het 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer spog met pragtige uitsigte oor die see en lei na die balkon. Die eerste slaapkamer beskik oor ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n deur wat na ’n balkon met see-uitsigte lei. Die derde slaapkamer het ook ’n deur wat na die balkon lei en ’n dubbelbed.

Daar is ’n oopplan-leefarea onder en die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ’n stoof, oond, eetgerei en breekware. Die sitarea het gemaklike rusbanke en ’n TV met sekere DStv-kanale en die leefarea beskik oor ’n binnebraai wat ook ideaal is vir vuurmaak gedurende winter.

Slaapplek

'n Bespreking by Sonvanger sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sonvanger gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za