LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sonvanger | LekkeSlaap
+11

Sonvanger

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shad-rylaan 463, Ramsgate, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sonvanger is 'n selfsorghuis in die kusdorp, Margate aan die Suidkus. Die perseel is teen die strand en daar is slegs 'n tuinhekkie tussen die perseel en die strand. Die dorp is die ideale plek vanwaar die area se sondeurdrenkte strande en KwaZulu-Natal se kuslyn verken kan word en is bekend vir sy pragstrande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die kamers deel 2 badkamers wat elk 'n bad of 'n stort het.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n onbyttoonbank met stoele. Daar is lugversorging, 'n swembad, buitebraai-area en 'n pooltafel.

Margate bied ook die beste snorkel- en duikgeleenthede in die land aangesien die warm Indiese Oseaan 'n ryk verskeidenheid seelewe moontlik maak. Ander doendinge in die omtrek sluit branderplankry, seil, kanovaart, waterski en wildkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by Sonvanger sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Shad-rylaan 463, Ramsgate, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Shad-rylaan 463, Ramsgate, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21lvg6rjan9euXag9mL8Isplrt23LipIHH6ZyXYoKtZGyfcvRE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 6) 463 Shad Drive Ramsgate 4265 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.881272 30.356075
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!