Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sonvanger

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jorina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Sonvanger
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Candice B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice B
Gesin met klein kinders

Beautiful stay. I feel relaxed and rejuvenated.

Our stay was very pleasant. Blissful. A very beautiful place with a breathtaking garden. Just what we needed to relax and feel refreshed. Definitely worth every penny. The owners were very accommodating and very friendly. I will definitely recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonvanger se terugvoer

It was good to accommodate such a beautiful family. We believe their little girl enjoyed the 'frog' in the garden a lot. We enjoyed her stay a lot.

Sonvanger
Hermien T - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles gee jou daai see vakansie gevoel en ek kan met vrymoedigheid aanbeveel!

Heerlik, gemaklik en pragtig skoon met alles wat mens kan nodig hê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan T
Gesin met tieners

Alles was great van die huis tot by die see.

Ons het baie lekker gebly en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie B

Relaxing and lovely unit with everything you need.

The unit is very neat and clean. The owners are very helpful and make sure you have what you need to make your stay enjoyable. We had a very relaxing and enjoyable stay. I will definitely recommend Sonvanger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet V
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gekuier.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Plekkie is pragtig, netjies en skoon. Sal beslis weer by Sonvanger gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonvanger se terugvoer

Ons geniet dit as mense ons plek geniet.

Sonvanger
Annelien D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelien D
Gesin met tieners

Sonvanger is 'n pragtige plek, ons kon heerlik ontspan met alles wat ons nodig het en nog meer.

Die woonstel is pragtig en die gasheer en gasvrou is vreeslik aangenaam en doen baie moeite vir hulle gaste! Ons sal enige tyd teruggaan! Die woonstel is ten volle toegerus, ons heerlik gekuier en lekker gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonvanger se terugvoer

Ons fokus is om 'n rustige en aangename vakansie omgewing te skep. Ons waardeer dit as ons gaste dit geniet.

Sonvanger
Engela B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Engela B
Gesin met tieners

Eienaars is baie gasvry en het ons baie welkom laat voel.

Eenheid is baie netjies en ligging is goed. Daar is tot voorsiening gemaak vir die ongerief van loadshedding. Ons het 'n siek familielid besoek en was min by die eenheid, maar het baie welkom gevoel wanneer die buiteligte aangesit is, sodat ons nie in die donker moes sukkel nie. Dit het gesneeu naby Tergniet terwyl ons daar was en die eenheid was warm, met genoeg komberse en muurverhitting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sonvanger se terugvoer

Dit was goed om mense met 'n klein dogtertjie hier te huisves. Sy is 'n pragtige meisie.

Sonvanger
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seekatstraat 62, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGMapx2z2UCHQ8mETqE49CnUspXQOT0u4zdvu7Ot1EkEf6Mll9y?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 5 mense 7 5 1 5 62 Seekat Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.065261 22.195707
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem