Sophia Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sophia Guesthouse is in die myndorpie, Steelpoort, minder as 20 km vanaf Burgersfort geleë. Dié gastehuis is naby die middedorp en word via die R555 vanaf Lydenburg of Polokwane bereik.

Verblyf is beskikbaar in 4 dubbelsuites en 1 gesinssuite met slaapplek vir 3 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, behalwe 2 van die dubbelkamers wat 'n aparte badkamer deel. Die kamers het elkeen lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sophia Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]