Steelpoort Akkommodasie by Sophia Guesthouse | LekkeSlaap
+33
+33

Sophia Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.1 uit 5van 2 resensies vir Sophia Guesthouse
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
1.5/5
Veiligheid
2.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Hermien F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Hermien F
Enkelreisiger

Kon nie daar oorslaap nie, ek was geskok oor die area en die veiligheid en die toestand van die wonings en strate reg langs en om Sophia Guesthouse. Om dit te kroon, was niemand teenwoordig daar met my aankoms nie, ek het die nommers geskakel wat op 'n stuk papier geskryf was wat op die voordeur geplak was, maar daar was geen antwoord nie. Ek het baie onveilig daar gevoel en het inderhaas na 'n ander geskikte plek op Burgersfort gaan soek. Die ongelooflikste is die tarief van R800 vir 'n kamer per nag.

Misleidende foto's en beskrywing van Sophia Guesthouse.

Sibusisiwe G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sibusisiwe G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable room and friendly staff, but parking spaces are not enough and restaurant is small.

The room was clean and comfortable. The staff was friendly and attended to us promptly. However, the parking space is not demarcated and was not enough since on the day they were fully booked. The dining room only has two tables, so you are forced to sit around the same table with other guests who are strangers to you.

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone, alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 1, Eenheid B Chrome Park, Steelpoort , 1131, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAajtP9jEPkV59wZCinjpPlgW4pNoz9giyLeF5VZJjAzTz3emnne?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 2 5 1 2.1 Number 1, Unit B Chrome Park Steelpoort 1131 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.733349767691 30.20314954895
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za