LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by SOUL Atlantic Palms | LekkeSlaap
+161

SOUL Atlantic Palms

Gastehuis
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 21 Jun 2022 tot 30 Sep 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venus-sirkel 17, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

SOUL Atlantic Palms is in die eksklusiewe voorstad van Sunset Beach, reg op die strand wat ongerep en afgesonder is. Atlantic Palms bied 'n rustige en intieme plek, waar gaste ongeëwenaarde uitsigte van die Atlantiese Oseaan kan geniet teen die agtergrond van Tafelberg en Robbeneiland, van hul eie privaat balkon af.

Die eiendom het 13 pragtige kamers; van standaardkamers tot presidensiële suites met kenmerke soos terasse, uitsigte oor die oseaan en toegang tot 'n hysbak. Al die kamers het lugversorging en verhitting, 'n kluis, toegang tot WiFi, 'n slim-TV met internettoegang, kroegyskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die pragtige tuine en terras, palmbome en swembad is die ideale plek om te sonbrand en ontspan. Die omgewing bied 'n verskeidenheid ontspanningsaktiwiteite soos gholf, seilvaart, seilplankry, vlieërplankry, bergklim, wandelroetes en perdry. Atlantic Palms is 'n gewilde plek vir vlieërplank- en branderplankryers.

Atlantic Palms is 30 minute se ry vanaf Kaapstad SSK en V&A Waterfront en die ligging bied toegang to die MyCiTy-busroete, asook moderne winkels, ontwerper-boutieks, bistro's, restaurante en energieke vermaaksentrums met kroeë en klubs.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Venus-sirkel 17, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Venus-sirkel 17, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdab167086bb267945d25854358351e22b2c160ee71e7ed65c1369b358600c3fbc6d2c87312604acfe7b78f877497b47aa2a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100, nou Vanaf R1 400  per nag (plek vir 2) 17 Venus Circle Sunset Beach 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.854918715806 18.4901733
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem