Sound of Waves Holiday Home
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orionrylaan 12, Groot-Brakrivier, 6535, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Sound of Waves Holiday Home bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die Groot-Brakrivier. Dis oorkant die pad van die strand en bied 'n pragtige uitsig oor die see.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en het 5 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander 3 slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Daar is ook 'n binnebraai en nog 'n leefarea. Die huis het gratis onbeperkte WiFi, 'n TV met volledige DStv en 'n tafeltennistafel. Daar is ook 'n UPS-stelsel in die geval van kragonderbrekings.
Die eenheid is naby 'n Spar, restaurante en 'n slaghuis. Die Garden Route Mall is 32,3 km vanaf die huis en George Lughawe is 19,8 km vanaf die huis. Gaste kan op die strand stap tot by Glentana of Klein-Brakrivier. Doendinge in die area sluit wildkyk by Botlierskop Privaat Wildreservaat, helikopterritte, voetslaan, duik, visvang, valskermsweef en fietsry in.
Slaapplek
’n Bespreking by Sound of Waves Holiday Home sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Orionrylaan 12, Groot-Brakrivier, 6535, Wes-Kaap
- Gaste dink Sound of Waves Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Southern Cross Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orionrylaan 12, Groot-Brakrivier, 6535, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom