Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sounds of the Sea B&B

B&B

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Sounds of the Sea B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mauritz V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is netjies en die eienaars baie vriendelik.

Die eienaars het ons tuis laat voel. Die omgewing is rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jukskei Sa J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jukskei Sa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Die kamer was besonder netjies met alles wat jy nodig kan kry. Miskien kan die kussings net met stewiger kussings vervang word, maar dit hang ook af van persoonlike keuse. Die ontbyt was heerlik voorberei. Ons sal beslis weer by hulle oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K
Besigheidsreis

Uitstekende blyplek en uitstekende diens.

Pragtige kamers, goed toegerus, lieflike atmosfeer en die ontbyt is uitstekend. Roelf en Eileen laat jou tuis voel. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esme C - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme C
Gesin met klein kinders

Gemaklike stapafstand na die rivier en see.

Pragtige kamers en pragtige mense Roelf en Eileen. Swembad altyd 'n plus. Veiligheid maak dat mens sommer ekstra ontspanne is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste B
Gesin met klein kinders

Dit was rerig 'n wonderlike vakansie, hulle het uit hulle pad gegaan om dit 'n lekker vakansie te maak.

Dit was wonderlik, die mense was baie hulpvaardig en vriendelik en het gesorg dat ons 'n baie lekker vakansie het. Ek het klein kinders en dit is gewoonlik 'n probleem, maar hulle het vir my kinders gecater en soveel so dat my kinders naderhand gedink het hulle is familie. Die ontbyt en alles was rerig uit die boonste rakke. Ek het eintlik nie woorde om te sê hoe wonderlik dit was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blue Bend Place 8, Beacon Bay, Oos-Londen, 5241, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM2ODc5Y2Y2LWM0N2MtNDllYS1hODRiLTVlMWE0MzAxZDdmZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 8 Blue Bend Place Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.980494 27.949711