LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Source Tree Lodge | LekkeSlaap
+74

Source Tree Lodge

Lodge
Kampeerplekke
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Daar is 6 privaat en pragtige kampeerplekke tussen die bome. 'n Maksimum van 6 kampeerders word per staanplek toegelaat. Die staanplekke het gedeelde gebruik van warm storte, lopende water en toilette. Warm water word voorsien deur middel van 'n donkie. Daar is 'n groot gemeenskaplike braai-area. Die kampeerterreine is naby genoeg aan mekaar geleë sodat 'n groep hulself by die gemeenskaplike braaigeriewe kan vermaak en tog beskut genoeg sodat verskillende kampeerders hul eie staanplek in vrede kan geniet.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Die tariewe wat aangebied word, is op kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander. Alle verblyf is toegerus vir selfsorg. Die hoofkombuis van die restaurant is oop vir gaste en daar is voldoende braaigeriewe. Spyseniering kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Moenie jou kombers uit die kamer verwyder en na die vuur neem nie. Die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is water by die kampeerterrein, maar nie krag nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lodge Kamer 1
Vanaf R700
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié klipmuur-eenheid, is tussen die bome en het 'n kamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die kamer het 'n privaat dek met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs die kamer or selfsorg. Linne, duvets en warm kombgerse word voorsien.

Lodge Kamer 2

Lodge Kamer 3
Vanaf R1 400
per eenheid
Beskrywing

Die kamer is geskik vir 4 gaste, het klipmure en is tussen die bome geleë. Daar is 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kamer het 'n privaat dek met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Lodge Kamer 4

Africa House Slaapsaal-beddens
Vanaf R3 800
per eenheid
Beskrywing

Die slaapsaal is geskik vir 14 gaste en het 2 groot kamers wat elk 5 slaapkamers en 2 kleiner kamers, elk met 2 enkelbeddens het. Elke kamer het sy eie stort en badkamergeriewe. Die kamers het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n sitkamer met 'n kaggel, 'n pooltafel en 'n buitebraai-area. Veilige parkeerplek word voorsien.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 5 persone
5 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 persone
5 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Prys sluit in

Slegs die kamer or selfsorg. Linne, duvets en warm kombgerse word voorsien.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voor hulle bespreek, aangesien dit as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan verander. Alle verblyf is toegerus vir selfsorg. Die hoofkombuis van die restaurant is oop vir gaste en daar is voldoende braaigeriewe. Spyseniering kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Moenie jou kombers uit die kamer verwyder en na die vuur neem nie. Die kamers word daagliks skoongemaak. Daar is water by die kampeerterrein, maar nie krag nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R200
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: JU Tipperary, Ngongoni Wildplaas 135, Tipperary Conservancy, Karino, Nelspruit, 1204, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA376c138c9324e15ad210bd0cf35639ef1a502c59e3f659dde27ca787a0d233fbaf10a8f057bf8d4f8cd086014f1662ee34c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200  per nag (vir 2 persone) 135 JU Tipperary, Ngongoni Game Farm Tipperary Conservancy, Karino 1204 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -25.514126992736 31.102963095909
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!