South 2 Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie lieflike drieslaapkamerhuis beskik oor 'n oopplan-kombuis, eetkamer en sitkamer met 'n ingeboude braai. Daar is 'n veranda en 'n braai. Die tuin is volledig ommuur en kindervriendelik. Die eenheid kan tot 8 mense akkommodeer. Dis ideaal vir 2 gesinne of 4 paartjies wat deel. Daar is 3 koningingrootte-beddens en 1 stapelbed (wat ideaal is vir kinders).

Hier kan mens soggens lekker lank op die strand stap. Daar is 'n veilige swemplek onder by die rivier. Nabygeleë stede sluit in: Oos-Londen (180 km) en Port Elizabeth (120 km). Kenton-on-Sea is net 5 km se ry, en Port Alfred is 25 km weg vir gerieflike inkopies. Vir die visvang-entoesiaste is hierdie omgewing ideaal vir rivierhengel en seehengel. Die Boesmansrivier is een van die langste riviere waarop 'n mens kan vaar in die land en is perfek vir alle soorte watersport. Sandplankry is ook 'n fantastiese aktiwiteit vir die kinders. Daar is talle natuurreservate in die area, met die Kariega-reservaat 'n hanetreetjie weg. Daar is wonderlike bergfiets- en padfietsroetes. Die kuslyn in die omgewing is asemrowend en bied ongelooflike voëllewe. Hierdie omgewing sal jou ontspanne laat voel en jy sal nie weer in diep wil val nie. As jy op soek is na 'n rustige leefstyl, bied ons iets vir elkeen, al is dit net om na die plaaslike Sandbar te gaan ('n eilandkroeg) vir 'n paar skemerkelkies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na South 2 Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za