South 2 Sea

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

South 2 Sea Langezandt is ‘n grasdak-vissershuisie in Langezandt, stapafstand van die strand af.

Dié huis beskik oor 3 kamers met slaapplek vir 6. Daar is 2 kamers in die hoofhuis. Die eerste kamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die tweede kamer het 2 driekwartbeddens en toegang tot die tweede badkamer. Die kothuis het ‘n dubbelbed en ‘n badkamer.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Daar is ook ‘n toonbank met stoele. Die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV met DStv.

Die leefarea lei na ‘n stoep met stoepmeubels, ‘n kroeg en ‘n braai. Die stoep bied ‘n uitsig oor die beskutte tuin. Die agterplaas is groot genoeg vir klein tot mediumgrootte honde.

Slaapplek

'n Bespreking by South 2 Sea sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na South 2 Sea gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za