Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

South Hill Villa

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elginvallei-pad 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 420 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

South Hill Villa is aan die suidoostelike kant van die Elgin-vallei geleë, sowat 7,5 km vanaf die N2 langs die Valleipad. Dié instansie is enig in sy soort en bied reg deur die jaar 'n ontspanne opset. Gaste kan goeie wyn, voortreflike disse en 'n heerlike atmosfeer hier geniet.

Luukse verblyf word in die villa of die Pumphouse-kothuis aangebied. Die villa het 6 en suite-slaapkamers. Elke kamer het 'n haardroër, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, 'n privaat en suite-badkamer en toiletware.

Die Pumphouse-kothuis staan apart en spog met 'n uitsig oor die wingerd en op die berg. Dit beskik oor 'n privaat binnehof met 'n warmbad en braaigeriewe. Verder het die kothuis toegang tot 'n privaat jetty met 'n uitsig oor die plaasdam, en binne is daar 'n houtstofie wat as boeppenskaggel dien.

Die villa kan eksklusief as 1 eenheid op 'n selfsorgbasis bespreek word. Die villa het 'n oopplan-leefarea en -kombuis met 'n uitsig oor die swembad, grasperk en wingerd. Buite is daar 'n braai-area, pizza-oond en 'n etenstafel vanwaar gaste die pragtige sonsondergang kan dophou.

South Hill is in 'n wynstreek geleë en die meeste van die wynplase is 6 dae per week oop vir wynproe. Avonturiers kan op die plaasdam roei of deur die South Hill-wingerd gaan wandel. Gaste moet net hul eie kajakke of staanroeiborde saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by South Hill Villa sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 5
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 6
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Haardroër

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir South Hill Villa
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Elginvallei-pad 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink South Hill Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 420
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R9 420
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elginvallei-pad 113, Elgin, Grabouw, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbadaf40acf6a21dac797a05fdb697736c6b2b07115d82fe5f14f9701b3179c7d897d0761681d005f85393ddb7902407c3a2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 420 per nag (plek vir 12) 3 5 1 5 113 Elgin Valley Road Elgin 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.23508900859 19.10917791499