South Shore Beach Apartments Ibis 204

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 14 % af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

South Shore Beach Apartments Ibis 204 is 'n netjiese, sonnige selfsorgdupleks wat in die South Shore-sekuriteitskompleks by die ingang na Vishoek geleë is. Dié kompleks is net 'n kort entjie se stap van die strand, verskeie restaurante, wegneemeetplekke en openbare vervoer af. Die kompleks word deur 'n unieke en skilderagtige treinspoor van die strand geskei. Dié treinspoor loop langs die kus tussen Muizenberg en Simonstad.

Dié eenheid is volledig gemeubileer en het slaapplek vir 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, sitarea en stoepie.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en wasmasjien in. Die sitarea het 'n TV met DStv. WiFi is ook beskikbaar en 'n Weber word voorsien.

Die South Shore-kompleks bied 'n swembad en een parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

'n Bespreking by South Shore Beach Apartments Ibis 204 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na South Shore Beach Apartments Ibis 204 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 R1 457 per nag (plek vir 4)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za