South View Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

South View Guest House bied knus en gerieflike verblyf in Waterkloof Ridge. Dié gastehuis is in ‘n pragtige tuin geleë en laat gaste onmiddellik tuis voel. South View Guest House is gerieflik geleë in Pretoria-Oos, naby hoofpaaie, OR Tambo Internasionale Lughawe, ambassades, inkopiesentrums, skole, hospitale en gholfklubs.

Verblyf word gebied in gerieflike kamers met privaat badkamers, ideaal ingerig om ‘n goeie nagrus te verseker. Elke kamer het lugversorging, ‘n TV met sekere DStv-kanale, haardroër, kluis, en koffie- en teemaakgeriewe.

Etes is op versoek beskikbaar. Die gastehuis het ook ‘n goed toegeruste kroeg met allerhande wyne, alkoholiese drankies en gaskoeldranke.

Die konferensielokaal is ten volle toegerus vir klein vergaderings en funksies. Privaat funksies kan ook gehou word by die swembadarea. Gaste het toegang tot WiFi in South View se sakesentrum.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildkyk
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Wynproe
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na South View Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]