Van Ryneveld Akkommodasie by Southern Breeze Cottage | LekkeSlaap
+9

Southern Breeze Cottage

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldtstraat 38, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 800 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

Southern Breeze Cottage is 'n gerieflike, gemeubileerde selfsorgeenheid met slaapplek vir 4 en is ideaal vir reisigers, paartjies of gesinne met ouer kinders. Die kothuis is 350 m vanaf die strand.

Dié kothuis het 'n privaat sy-ingang en beskik oor 2 slaapkamers en deel 'n badkamer wat 'n bad en 'n stort het. Die hoofslaapkamer, Protea, het 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer, Flamenco, het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Linne, beddegoed, handdoeke en waaiers word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n skottelgoedwasser. Gaste kan maaltye geniet by die kombuistafel, etenstafel of op die patio. Die leefkamer het gemaklike sitplek en lei na die stoep.

Die soutwaterswembad word deur sonkrag verhit en gaste kan in die tuin ontspan. Braaigeriewe en onderdakperkeerplak vir 2 voertuie is beskikbaar. Let wel dat die eienaar maak gebruik van 'n aparte werkruimte met 'n privaat ingang op die eiendom. 'n Skoonmaak- en wasgoeddiens is op versoek teen 'n addisionele koste beskikbaar, en hang van die lengte van die verblyf af.

Strand bied verskeie restaurante, koffiewinkels en 'n rits doendinge soos visvang en wynproe, en is slegs 6 km vanaf Somerset Mall.

Slaapplek

’n Bespreking by Southern Breeze Cottage sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Southern Breeze Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Leipoldtstraat 38, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Southern Breeze Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 800
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leipoldtstraat 38, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoqucDFQ4omKMsZ7hDGYKueqDKuFYF6iBHlSoEkSbSmsqpOQYjg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (vir 4 persone) 2 5 1 5 38 Leipoldt Street Strand 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.119281316972 18.833376064723
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za