Southern Hills Garden Room

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Southern Hills Garden Room is 'n moderne en gerieflike gastekamer op 'n privaat perseel met 'n privaat ingang.Die perseel is 'n 1 ha-plot met inheemse bos en bome en daar is 'n ryk voëllewe wat die Knysnaloerie, arende en kleiner voëls insluit.

Die pragtig versierde gastekamer bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed, en suite-stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook toonbank met stoeltjies, 'n sitarea en die kombuisie is met 'n koffiemasjien, yskassie, stoof, ketel, rooster, mikrogolf en kookgerei toegerus. Skuifdeure lei na die tuin.

Die kamer het privaat toegang en parkeerplek is groot genoeg vir 'n sleepwa en 'n voertuig.

Slaapplek

'n Bespreking by Southern Hills Garden Room sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag

Ekstras

  •  Tee en Koffie Skinkbord

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Southern Hills Garden Room gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za